Lee Tockar

Lee Tockar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lee William Tockar
Geboorte 11 Februarie 1969 (1969-02-11)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Tockar (gebore 11 Februarie 1969) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent My Little Pony: Equestria Girls (2013) en in die televisiereekse The League of Super Evil (2009), Slugterra (2012), en Pac-Man and the Ghostly Adventures (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy